Die glans van mode en skoonheid - en gewone vreugdes

Wanneer is ‘n vrou mooi? Kan elkeen van ons stylvol leef? Entrepreneur Suzanne Kotze gesels oor die geboorte van Stylvol.co.za ná die sluiting van die vrouetydskrif waar sy as skoonheidsredakteur gewerk het, die geheim van ‘n goeie vennootskap, en hoe sy die glanswêreld met ma-wees en ‘n bedrywige skedule versoen.  

Suzanne (regs) en Justine

As podsendings vir jou nuwe terrein is, kan jy op die pyltjie klik om na Suzanne en Mariette te luister, of op die aflaaiknoppie (download button) om die gesprek op jou rekenaar, tablet of selfoon te stoor en te luister wanneer dit jou pas.

In episode 175 van die weeklikse reeks Calm, Clear & Helpful, gesels Suzanne Kotze - entrepreneur en mede-eienaar van Stylvol.co.za - oor

  • haar voormalige rol by die vrouetydskrif rooi rose

  • hoe sy skoonheid definieer

  • haar ervaring van die glanstydskrifwêreld

  • hoe Stylvol.co.za ontstaan het

  • die uitdagings van entrepreneurskap

  • hoe om die glans van mode en skoonheid en die “gewone lewe” in balans te hou

  • hoe Stylvol.co.za gegroei het

  • die geheim van ‘n goeie vennootskap

  • hoe sy vriendskap sien

  • “seuntjiema-wees”

  • wat sy en haar man, Danie, graag saam doen

  • wat vir haar vreugde bring

  • Suzanne se 3 goedvoelwenke. 

Rol af vir meer inligting oor Suzanne en Stylvol.co.za

Suzanne en haar vriendin se gereelde Kaapse oggendswem - ja, in yskoue water!

Klik op “Home” hierbo en kyk gerus watter van die artikels en potgooie oor liefdesverhoudings, ouerskap, emosionele en fisieke gesondheid en persoonlike groei jou aandag trek!

Hier skryf Suzanne oor verhoogvrees, ‘te veel goetertjies’, diep denkers en ‘n restaurant in ‘n ou plaasdam.

suzanne-en-justine-dra-strepe

Meer oor Suzanne:

Suzanne Kotze is ‘n entrepreneur en mede-eienaar van Stylvol.co.za

Sy en haar Stylvol-vennoot, Justine Kroes, tree onder meer op as gassprekers by vrouedae. Meer inligting oor die dienste wat hulle bied by https://stylvol.co.za/oor-ons-2/ - rol net af.

Webwerf: www.stylvol.co.za 

Facebook: @stylvol

Instagram: @stylvol.co.za

Danie en Suzanne in Japan

Oorspronklike musiek deur Mart-Marie Snyman

Hooffoto: Unsplash

Ander foto’s: verskaf

Previous
Previous

Riette Rust: liefde, selfdood, verantwoordelikheid en vergifnis

Next
Next

How to share your heart – and history - with those you love