Dr. Ronél le Roux
Dr. Ronél le Roux, terapeut en lewensafrigter, Centurion
“Ek glo mense kan lewensvaardighede aanleer wat hulle kan help. Dit verseker nie dat jy geen probleme in jou lewe gaan teëkom nie, maar dat jy toegerus sal wees om dit wat wel gebeur, met meer selfvertroue te kan hanteer.”
Fokus:
Emosionele Intelligensie:
Emosionele beheer (streshantering, beheer van woede, ens.)
Bewusword van denkpatrone en hoe dit mens se lewe (gedrag, emosies, verhoudinge) raak
Kommunikasievaardighede, veral empatie en selfhandhawing
Selfsabotasie
Vind van jou passie (lewensdoel) en hernude motivering om met lus te lewe
Kliëntfokus:
Jong volwassenes en volwassenes
Tale waarin kliënte geakkommodeer word:
Afrikaans en Engels
Aanlyn- of telefoonsessies:
Afgesien van een tot eensessies by my praktyk (Covid-19-maatreëls van toepassing), beskikbaar vir Zoom/Whatsapp sessies en e-poskontak.
Hoe kan jy jou kind met empatie grootmaak? Ronél gee praktiese raad.
Kwalifikasies
Ph.D. in Maatskaplike werk
Praktykervaring:
36 jaar, waarvan 26 jaar in privaatpraktyk
Ander ervaring:
Verskeie groepe in Emosionele Intelligensie opgelei.
Registrasie:
SACSSP lidnommer 10-08427
Kostes:
Koste per sessie in 2021: Onderhandelbaar
Boeke deur Ronél geskryf:
Verskeie boeke oor Emosionele Intelligensie, spirituele groei, fiksie.
Kontakbesonderhede:
Praktyk in Centurion
E-posadres: ronel@joyfuljourney.co.za of ronellr@mweb.co.za
Webwerf: www.joyfuljourney.co.za