Mariette Snyman

View Original

Is dit jou ideaal om ‘n supervrou te wees?

See this content in the original post

Of jy nou voltyds werk, enkellopend is, en kinders het of nie – die lewenspas is vinnig. By tye raak die druk eenvoudig net te veel. Kliniese sielkundige dr. Wilmien Human gesels eerlik oor maniere om ons balans te behou, en oor kopskuiwe wat ons kan maak om ons eiesoortige, gesonde “supervrou-rol” te skep.

Dr. Wilmien Human

Your browser doesn't support HTML5 audio

Baie vroue vra hulle af: Is ek genoeg?


In haar gesprek met Mariette gesels Wilmien oor

  • die groot vraag - wat ek moet doen om goed genoeg te wees

  • of ons die samelewing se verwagtinge blindweg moet volg

  • wat stilword en perspektief vir ons kan beteken

  • wat ons kan beheer, en wat nie

  • hoe om te kies waarvoor ons ja of nee sê.


    In die opvolggesprek gee Wilmien raad oor wat ons kan doen as alles te veel word en depressie of uitbranding intree.

    Lees hoe Wilmien ma-wees ervaar, veral tydens die Covid-pandemie, en hoe sy haar werk beleef.

    Hier beskryf Wilmien hoe die positiewe sielkunde ons lewenskwaliteit kan verhoog.

Kontakdetail

Dr. Wilmien Human is ‘n kliniese sielkundige met ‘n privaatpraktyk in Paarl en senior dosent aan die Universiteit van die Wes-Kaap: wilmienvs@gmail.com

Gratis SADAG-hulplyn: 0800 21 22 23, 0800 456 789 of besoek www.sadag.org


Hierdie episode is voor die Covid-19-pandemie opgeneem vir rrRADIO, die podsendingsplatform van rooi rose.


Musiek deur Mart-Marie Snyman
Hooffoto: Unsplash
Foto van dr. Wilmien Human: verskaf.